Irma Venter bewus geraak met die lees van haar S-reeks: Skoenlapper (2012), Skrapnel (2013), Sondebok (2014), Skarlaken (2015), Sirkus (2017), Sondag (2018) en Sewe-en-veertig (2019). Tóé reeds het ek met die lees van elke boek gevoel dat sy net beter word hoe meer sy skryf. Wanneer jy dink daar is nie meer ruimte waarin sy nóg beter kan raak nie, Read More
Lesersindruk: Wanneer die krieke stil word
Lesersindruk: Hierdie boek moes ek twee maal lees, want ek wou seker maak ek neem alles in. Ek is seker ek sal dit op ‘n later geleentheid weer lees. Wanneer die krieke stil word uitgegee deur Naledi Uitgewers , geskryf deur Petro Kotze-Odendaal is ‘n sielsboek. ‘n Boek wat jou sal laat besef hoeveel jy het om voor dankbaar te wees. Jy mag dalk wens dat jy Read More
Lesersindruk: Die reünie
Ten spyte van die feit dat sussie eintlik al in haar jare is, bloos sy nog vreeslik erg wanneer dit by ‘n Stoom Romanza kom. Gelukkig bestaan die boek uit veel meer as net ‘n gestoom. Hierdie een was ‘n lékker lees. Erla Diedericks het haarself oortref met die humor hier in. Ek het ‘n paar keer kliphard uitgebars van die lag. Die heldin, Read More
Jakkals en Wolf 2
Jakkals en Wolf 2 deur Wendy Maartens met illustrasies deur Gerda Smit, uitgegee deur Lapa Kinder- en Jeug. Ek het so lekker gelees aan Jakkals en Wolf 2 dat ek skoon spyt is dat ek nie die eerste Jakkals en Wolf boek ook onder oë gehad het nie. Ek het so verlang na my pa, want hy het altyd vir Read More
Die vyf susters
DIE VYF SUSTERS deur Eleanor Baker as Alex Muller Uitgegee deur Human & Rousseau, ʼn druknaam van NB-Uitgewers ʼn Heerlike speurverhaal wat jou aan die raai gaan hou tot vlak by die einde van die boek, want almal het ewe veel rede om skuldig te wees. Die vyf ongetroude Delport-susters woon saam in hul oorlede ouers se huis. Wanneer die Read More
Sosiale Media skakels
FACEBOOK – Surene Esterhuizen FACEBOOK – Take a Break with Surene / Vat ‘n blaaskans met Surene INSTAGRAM – take_a_break_with_surene TIKTOK – Crazy Brunet My sosiale media skakels waar jy sal sien wat ek deel oor boeke, mense en plekke. Soms is ek sommer net laf ook!! TikTok is nog onaktief, maar ek werk daaraan.
Review – My Big Fat Greek Taverna
I have developed a liking in reading memoirs . . . Do yourself a favour and spoil yourself with My Big Fat Greek Taverna by Costa Ayiotis. My favourite quote: And I remembered the words of the celebrated Italian film director Federico Fellini: “There is no end. There is no beginning. There is only the infinite passion of life.” (page Read More
Lesersindruk – ‘n Ander wêreld
Soms beland daar ‘n digbundel op my rak … ‘n Ander wêreld deur Eunice Basson is ‘n groot bederf en word uitgegee deur Protea Boekhuis. Ek het eintlik iets wat moet klaar kom, maar vanaand voel ek oorweldig en moes net ‘n breek neem. Die volgende paar gedigte het sommer my gemoed lekker verander: Die nag, Droomjagter – wat my Read More
Review – Forsaking Others by Elsabé Welman
I’m always hesitant to read a translated book, especially if it was translated from Afrikaans to English. Many self-published authors handle the translation of their work themselves, and you can see it in the end results … not in a positive way. However, Elsabé Welman doesn’t take shortcuts with her work. All marketing of FORSAKING OTHERS has the tag “no Read More
Lesersindruk – Lêplek vir die hart
Lêplek vir die hart deur Marilé Cloete, uitgegee deur Romanza, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers, is ‘n lekker liefdesverhaal oor tweede kanse. (ISBN 9781779875341) Iris Koopman keer met haar dogtertjie, Rosie, terug na Suid-Afrika, tot haar ouers se vreugde. Die eerste keer wat sy na haar terugkeer by vriende gaan kuier, loop sy in haar eksman, Brandon, vas. Sy drinkery Read More
Lesersindruk – sel ses
ISBN 978-1-991256-98-0, Naledi Uitgewers Stefaans Coetzee se nuutste publikasie, sel ses, bestaan uit nege kortverhale – een vir elke jaar wat Stefaans al op parool is. Saam vertel hierdie nege kortverhale vir ons ʼn klein stukkie van Roux Steyn se storie en hoekom hy werklik daar sit. Na drie en twintig jaar in die tronk het Roux Steyn nou ʼn Read More
Resensie -Jani Jonker gloei in die donker
Jani Jonker gloei in die donker deur Fanie Viljoen, met pragtige illustrasies deur Emily House ISBN 9780637005586, LAPA Kinder- en Jeugboeke, Sagteband @ R160 I wish I was a glow worm: A glow worm’s never glum. ‘Cos how can you be unhappy When the sun shines out your bum! Hierdie oulik boekie wat geskik is vir jong lesers van 9+ jaar het my onmiddellik Read More
Lesersindruk: Saggies ontwaak my hart
Saggies ontwaak my hart deur Magda Schmidt 9781779870339, uitgegee deur LAPA Romanza Karen is van voornemens om nie in ʼn verhouding betrokke te raak voordat sy heelwat ouer is nie – totdat haar gunstelingneef haar aan George Ferreira voorstel. Na ʼn paar maande wil George hul verhouding verder voer wat indruis teen Karen se sterk beginsels. Intussen ontdek sy ook Read More
Gouelokkies en die professor – ʼn lesersindruk
Gouelokkies en die professor deur Cecilia Nortjé 9781779870162 uitgegee deur Romanza, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers Op skool was Connie die meisie: mooi, blond, gewild en boonop met skatryk ouers. Tien jaar later is die bordjies vir Connie verhang: nou is sy ʼn geskeide enkelouer wat sukkel om kop bo water te hou. Toe die aantreklike Stef Neetlingh by haar Read More
Day 2 – What challenges did you have lately?
I was constantly tired and out of breath! About 17 months ago I was diagnosed with Anemia with Iron Deficiency. My iron count was so low that I was immediately hospitalised, tests done and given a blood transfusion. Wow! And here I thought I was only overweight and unfit. Back at the ranch, after a week in hospital and many Read More
Day 1 – What is your biggest goal right now?
Yesterday, 28 August 2024, I realized two things. (1) It is 125 days before the end of the year and (2) it is a 114 days before my annual leave starts. My dream is to be able to buy my air tickets to the UK and France by mid-October 2024. I have a lot of things that I want to Read More
’n Trekker vir twee – ’n lesersindruk
’n Trekker vir twee deur Ilze Beukes Ansone erf onverwags oom Simon se plaas. Sy is reeds verlief op die plaas met die rondawel, ooptes en berge. Milner, haar nuwe buurman wil graag die plaas koop, maar sy weier, want sy kan nie wag om haar droom om te boer te bewaarheid nie. Sy kry ʼn onaangename verrassing toe sy Read More
Om aan ʼn ster te raak – Frenette van Wyk
Om aan ʼn ster te raak deur Frenette van Wyk, ISBN 978-1-77987-035-3 Romanza ʼn druknaam van LAPA Uitgewers Die jeep kantel weer en haar kop ruk eenkant toe, tref die kant van die deur met ʼn harde slag. Alles om haar raak swart. (9) Shiloh word wakker in bevind haarself half begrawe in die sandduin. Sy wonder waar Yusuf en Read More
ʼn Kans op vir altyd deur Cecilia Nortjé
ʼn Kans op vir altyd (2021) is die opvolg op ʼn Huis vir altyd (2020) en dis vyf jaar na Milan en Herk se egskeiding. Sy het nog steeds ʼn goeie verhouding met die seuns, maar Jessica is steeds verbitterd na haar pa en Milan se egskeiding. ʼn Kans op vir altyd vertel die verhale van Milan en haar stiefdogter, Read More
ʼn Huis vir altyd deur Cecilia Nortjé
ʼn Huis vir altyd is een van Cecilia se 2020 liefdesverhale en ek het lekker op die Libby App gelees aan hierdie dik boek. Milan is ons heldin wat na haar ontroue man se dood in ʼn vliegtuigongeluk, haar rykmanslewe vaarwel moet roep en platsak Vaalkrans toe moet vlug en besit neem van ʼn erg verwaarloosde huis van haar man Read More