Review – My Big Fat Greek Taverna

I have developed a liking in reading memoirs . . . Do yourself a favour and spoil yourself with My Big Fat Greek Taverna by Costa Ayiotis. My favourite quote: And I remembered the words of the celebrated Italian film director Federico Fellini: “There is no end. There is no beginning. There is only the Read More

Lesersindruk – ‘n Ander wêreld

Soms beland daar ‘n digbundel op my rak … ‘n Ander wêreld deur Eunice Basson is ‘n groot bederf en word uitgegee deur Protea Boekhuis. Ek het eintlik iets wat moet klaar kom, maar vanaand voel ek oorweldig en moes net ‘n breek neem. Die volgende paar gedigte het sommer my gemoed lekker verander: Die Read More

Review – Forsaking Others by Elsabé Welman

I’m always hesitant to read a translated book, especially if it was translated from Afrikaans to English. Many self-published authors handle the translation of their work themselves, and you can see it in the end results … not in a positive way. However, Elsabé Welman doesn’t take shortcuts with her work. All marketing of FORSAKING Read More

Lesersindruk – Lêplek vir die hart

Lêplek vir die hart deur Marilé Cloete, uitgegee deur Romanza, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers, is ‘n lekker liefdesverhaal oor tweede kanse. (ISBN 9781779875341) Iris Koopman keer met haar dogtertjie, Rosie, terug na Suid-Afrika, tot haar ouers se vreugde. Die eerste keer wat sy na haar terugkeer by vriende gaan kuier, loop sy in haar Read More

Lesersindruk – sel ses

ISBN 978-1-991256-98-0, Naledi Uitgewers Stefaans Coetzee se nuutste publikasie, sel ses, bestaan uit nege kortverhale – een vir elke jaar wat Stefaans al op parool is. Saam vertel hierdie nege kortverhale vir ons ʼn klein stukkie van Roux Steyn se storie en hoekom hy werklik daar sit. Na drie en twintig jaar in die tronk Read More

kykNET-Rapport Pryswenners!

Op Saterdag 21 September is die wenners aangekondig vir die kykNET-Rapport-boekpryse, asook die kykNET-Rapport-resensiepryse. Die prysgeld beloop sowat R1 miljoen, en bestaan uit vier boekpryse en twee resensiepryse. Dit word jaarliks toegeken vir Afrikaanse werk wat in die vorige kalenderjaar verskyn het. ONS BOEKPRYS WENNERS IS: KYKNET-RAPPORTPRYS: FIKSIE (ROMANS) KYKNET-RAPPORTPRYS: NIEFIKSIE (ROMANS) KYKNET-RAPPORT-HERMAN BINGE-PRYS: FILM Read More

Resensie -Jani Jonker gloei in die donker

Jani Jonker gloei in die donker deur Fanie Viljoen, met pragtige illustrasies deur Emily House ISBN 9780637005586, LAPA Kinder- en Jeugboeke, Sagteband @ R160 I wish I was a glow worm: A glow worm’s never glum. ‘Cos how can you be unhappy When the sun shines out your bum! Hierdie oulik boekie wat geskik is vir jong lesers van Read More

Gouelokkies en die professor – ʼn lesersindruk

Gouelokkies en die professor deur Cecilia Nortjé 9781779870162 uitgegee deur Romanza, ‘n druknaam van LAPA Uitgewers Op skool was Connie die meisie:  mooi, blond, gewild en boonop met skatryk ouers. Tien jaar later is die bordjies vir Connie verhang: nou is sy ʼn geskeide enkelouer wat sukkel om kop bo water te hou. Toe die Read More

Day 2 – What challenges did you have lately?

I was constantly tired and out of breath! About 17 months ago I was diagnosed with Anemia with Iron Deficiency. My iron count was so low that I was immediately hospitalised, tests done and given a blood transfusion. Wow! And here I thought I was only overweight and unfit. Back at the ranch, after a Read More

Om aan ʼn ster te raak – Frenette van Wyk

Om aan ʼn ster te raak deur Frenette van Wyk, ISBN 978-1-77987-035-3 Romanza ʼn druknaam van LAPA Uitgewers Die jeep kantel weer en haar kop ruk eenkant toe, tref die kant van die deur met ʼn harde slag. Alles om haar raak swart. (9) Shiloh word wakker in bevind haarself half begrawe in die sandduin. Read More

ʼn Kans op vir altyd deur Cecilia Nortjé

ʼn Kans op vir altyd (2021) is die opvolg op ʼn Huis vir altyd (2020) en dis vyf jaar na Milan en Herk se egskeiding. Sy het nog steeds ʼn goeie verhouding met die seuns, maar Jessica is steeds verbitterd na haar pa en Milan se egskeiding. ʼn Kans op vir altyd vertel die verhale Read More

ʼn Huis vir altyd deur Cecilia Nortjé

ʼn Huis vir altyd is een van Cecilia se 2020 liefdesverhale en ek het lekker op die Libby App gelees aan hierdie dik boek. Milan is ons heldin wat na haar ontroue man se dood in ʼn vliegtuigongeluk, haar rykmanslewe vaarwel moet roep en platsak Vaalkrans toe moet vlug en besit neem van ʼn erg Read More

Anoniem deur Chanette Paul

Uitgegee deur LAPA Uitgewers Anoniem, uitgegee deur LAPA Uitgewers is Chanette Paul se 50ste roman. Vir my is Chanette ʼn absolute ikoon – min mense kan haar dit nadoen om boeke van 400+ bladsye en sommige selfs oor die 600 bladsye te skryf, om nie eens te praat van die navorsing wat in haar werk ingaan Read More

My gunsteling Afrikaanse skrywers (1)

Dit is die eerste plasing van vele waar ek bietjie meer gaan deel oor my gunsteling Afrikaanse skrywers. Ek het baie skrywers wat ek as my gunstelinge beskou en daarom sal ek meer as een skriffel hieroor moet maak . . . Vir jare lank was liefdesverhale my gunsteling genre. Ek lees steeds liefdesverhale, maar Read More

Stefaans Coetzee – Onbeskryflike genade

Titel: Onbeskryflike genadeSkrywer: Stefaans CoetzeeISBN: 978-0796-32328-6Uitgewer: Lux Verbi, druknaam van NB-Uitgewers/Publishers Boek gelees op Libby, maar dis verkrygbaar by alle boekwinkels. Hulle kan ook vir jou bestel of bestel by Graffiti Boeke. Dis nie ‘n resensie of jou gewone lesersindruk nie, maar dis wat ek wou sê nadat ek die boek gelees het. Ek het Read More