Beste Afrikaans komedie met Klinklaar Woensdag aand. Wilma en Jasmyn is twee televisie sjefs en glanspersoonlikhede. Albei is legendes van die bedryf, maar hul sterre is aan die verskiet. In ‘n poging om hul loopbane ‘n hupstoot te gee het hul agente ‘n briljante plan, laat hul saam ‘n kookprogram aanbied. Enigste probleem, hul haat mekaar, maar hul haat hul tanende Read More
Mense, dinge & plekke
Moenie die dooswyn vergeet nie!
Gisteraand woon ek die boekbekendstelling by van die nuutste boek, Marinda kook met blikkies enpakkies, van die kleurvolle en flambojante Marinda Engelbrecht. Ons is heerlik vermaak deur hierdiekleuryke vrou en haar ongelooflike humorsin en die lyn wat ons die hardste laat lag het was: Moeniedie dooswyn vergeet nie!!! Duidelik val dooswyn as ‘n kookwyn onder blikkies en pakkies. Die gesprek Read More
Silwerfontein staproete – ja of nee?
deur Vicky Pieters Ons het ‘n hiking trip gereël omdat ons Julie die Vis gaan stap. Die een klomp het Vrydagaand op die plaas in ‘n ou bus gaan slaap (base camp) en 3 van ons het Saterdagoggend baie opgewonde om 6h00 vertrek om by hulle aan te sluit. Foto’s is geneem van ons 13 wat gaan hike. Ons het Read More
Boeke-klets: Vrydagaand
Sjoe! Waar begin ek? Eerstens, was dit heerlik om sewe van die sewe-en-twintig skrywers van Vrydagaand te ontmoet by Durbanville Biblioteek. Ek het natuurlik toe ek tuiskom besluit om eers die sewe skrywers se stories te lees voordat ek begin skryf oor vanaand. Dit is een en almal ongelooflike stories en daar is nog twintig oor om te lees! Dit Read More
Boeke klets saam met Sidney Gilroy
Ek was bevoorreg om ‘n boeke klets by te woon saam met skrywer Sidney Gilroy. Daar is so baie gesels in daardie 90 minute dat ek werklik nie oor alles kan skryf nie. Maar dit wat die meeste vir my uitgestaan het, was toe Sidney meer verduidelik het oor sy karakter ontwikkeling. Karakters René onthou hoe iemand by ‘n vorige Read More
Afsaal Kothuis, Trekoskraal
Ek begin tik en ek wonder of kothuis die korrekte Afrikaanse vertaling vir cottage is? In elk geval, ek het die heerlikste, rustigste naweek aan die Weskus deurgebring by Afsaal Cottage, net langs die Afsaal Padstal in Trekoskraal. Die eerste ding wat my tref toe ek Vrydagaand daar stop was die ongelooflike stilte en spontaan sê ek dankie aan my Read More
Koekeloer & Koffiemoer – Aurora, Weskus
Jy kan nie Aurora toe gaan en nie by Koekeloer & Koffiemoer gaan inloer nie. Op Saterdag, 20 Maart 2021, het ek die voorreg gehad om te gaan inloer by Koekeloer & Koekemoer op Aurora tydens die bekendstelling van ‘n nuwe staproete wat deel vorm van die Cape Camino. Dis ‘n spik-splinternuwe koffiewinkel – Afrikaans met ‘n tikkie Franse flair. Read More
Diepe waters – resensie
deur Surene Esterhuizen Diepe waters – ʼn outobiografie deur Pierre Fourie Dit was ʼn antiklimaks toe ek om blaai en sien daar is net ʼn klein stukkie op die volgende bladsy getik en dat die opskrif op die ander bladsy Slotwoord lees. Dit is nie ʼn outobiografie soos ons dit gewoond is nie … dis nie heeltemal kronologies nie, maar Read More
Junk yard garden
by Surene Esterhuizen Have you ever heard of junk yard gardens? Did you know there is a whole category for that on Pinterest? Have you ever seen one? I had the privilege of seeing one this past weekend when I visited Kobus and Marinda at their idyllic country home. It inspired me so much that I am going to make Read More
Sonkring – sepie uit die 90’s
deur Surene Esterhuizen So ‘n week of wat gelede sien ek op Facebook dat Ilza Roggeband besig is om ‘n Afrikaanse sepie uit die 90’s – Sonkring – te kyk. Ek soek en ek vind dit en ‘n hele paar ander Afrikaanse flieks en sepies. Vir ‘n hele week lank kyk ek elke aand ‘n paar episodes en dit tref Read More
Selma en Louise
Selma en Louise is al veertig jaar vriendinne. Maar selfs beste vriendinne weet nie alles van mekaar nie. Die hartseer in Selma se lewe ruk haar voete so onder haar uit dat sy op die eerste, beste vliegtuig wil klim. Sy wil net wegkom en