Op Saterdag 21 September is die wenners aangekondig vir die kykNET-Rapport-boekpryse, asook die kykNET-Rapport-resensiepryse. Die prysgeld beloop sowat R1 miljoen, en bestaan uit vier boekpryse en twee resensiepryse. Dit word jaarliks toegeken vir Afrikaanse werk wat in die vorige kalenderjaar verskyn het. ONS BOEKPRYS WENNERS IS: KYKNET-RAPPORTPRYS: FIKSIE (ROMANS) KYKNET-RAPPORTPRYS: NIEFIKSIE (ROMANS) KYKNET-RAPPORT-HERMAN BINGE-PRYS: FILM JAN RABIE-RAPPORTPRYS: DEBUUT- OF TWEEDE Read More
Surene gesels
Plaaskombuisverlange
deur Nico Moolman 14/02/2005 Ek weet nie wie Nico Moolman is nie, maar ek het die aangehegte gekry by ‘n VLV oggend en die nostalgie loop dik na Mamma se kombuis en heerlike geregte en gebak wat sy kon optower. Die Murasie staan grafsteen op die Ouplaas se werf. Klitsgras strooi confetti wat die weeskinders erf. ‘n Dwarrel soek blare, Read More
Waar my Vader is
Mense vra altyd waarom ek ~ wat maar eintlik ‘n stadskind grootgeword het ~ wil platteland toe. Dis waar ek Vader se teenwoordigheid langs my voel wanneer ek stap op die stofpaaie tussen plase of deur ‘n dorp. Dis waar ek Sy stem hoor in die geruis van die wind deur die bome se blare of in die rollende branders. Read More
as die kruis kon praat
as die kruis kon praat – © Surene Esterhuizen ek sit met ‘n droom in my hartom weer in Israel se strate in U voetspore te loopom weer deur die tuin van Getsemané te stapen te weet U voete het hier geloopHere, dit was ongelooflikom eeue later te weet: U was ook hiérhier in die tuin van Getsemanéhet U my Read More
Ken jy ‘n draakvrug?
Ek weet nie van jou nie, maar ek ken dit as dragonfuit. Waar in die wêreld kom ek nou aan ‘n draakvrug? In my soektog na ysterryke groente en vrugte het my pad met die van die draakvrug gekruis. ‘n Draakvrug is ‘n eksotiese vrug van verskeie spesies kaktusse. Die vrug is helderpienk met skubbe – die stekelrige skubbe het Read More
Moenie die dooswyn vergeet nie!
Gisteraand woon ek die boekbekendstelling by van die nuutste boek, Marinda kook met blikkies enpakkies, van die kleurvolle en flambojante Marinda Engelbrecht. Ons is heerlik vermaak deur hierdiekleuryke vrou en haar ongelooflike humorsin en die lyn wat ons die hardste laat lag het was: Moeniedie dooswyn vergeet nie!!! Duidelik val dooswyn as ‘n kookwyn onder blikkies en pakkies. Die gesprek Read More
Watter ou boeke treasure jy?
Oom Willem is seker so rondom 85 jaar oud en hy maak huis skoon. Daar het twee bokse met boeke by my aangekom via kollega Mandia en daar is blykbaar nog ’n boks op pad. Nou kyk mooi na die twee boeke op die foto: dis nie oorspronklike uitgawes nie, maar die eerste een van Twee vir ’n stuiwer deur Read More
Ek het geleer … of dalk het ek nie …
Diegene wat jou nie opsoek nie, mis jou nie. En wie jou nie mis nie, hou nie van jou nie. Die lewe besluit wie in jou lewe kom, maar jy besluit wie daar moet bly. (Glo my, dis bevrydend om die bande te knip.) Die waarheid maak net eenkeer seer, maar die leuen maak altyd seer. Daarom gee meer aandag Read More
Woordkuns was … offline
Woordkuns was off line for a few days due to a SSL certificate that expired. Apparently it was installed on my machine 3 months ago, and when it expired the links to posts didn’t work and visitors got a message indicating that woordkuns is an unsafe site to visit. Havoc, if you ask me!!! Just the night before all this Read More
Ontvlug jy ook in romanses?
Ek is totaal en al verslaaf aan lees en ’n lekker romanse is maar net eenvoudig lekker! Het jy geweet binne elke Romanza-titel van LAPA is daar ’n Het jy geweet? … no pun intended!! 😉 Het jy geweet dat wanneer jy ’n romanse lees, veroorsaak dit ’n chemiese reaksie in jou brein wat jou goed laat voel? Het jy Read More
Nooi jy Vader in jou “space” in?
Soms wonder ons waarom God ons sekere dinge nie gee of help waar ons hulp nodig het in ons lewens nie … ons dink daaroor, dis ‘n versugting in ons hart en ons sê dalk dis wat ons wil hê.MAAR vra ons ooit vir Hom? Heilige Gees is ‘n ware gentleman … Hy wag dat ons Hom in nooi in Read More
Wie is ek?
Ek is ʼn aktiewe leser en lees bykans enige iets van kinderboeke tot niefiksie, maar ek sit maklik ʼn vervelige boek neer. Tyd is te kosbaar om te mors. Ek droom al jare oor my eie blog met geen idee waaroor ek werklik wil skryf nie. My eerste domein (woordkuns) was al meer as 10 jaar gelede geregistreer. Intussen het Read More
Die 10 gebooie van die lewe
Skrywer onbekend aan my, gevind op die wêreld wye web! Die 10 gebooie wat ‘n mens in jou lewe behoort te volg: 1) ‘n Gebed is nie soos ‘n “spaarwiel” wat ‘n mens slegs gebruik wanneer jy in die moeilikheid is nie; dit is jou “stuurwiel” wat jou deur jou lewe in die rigting op die regte pad stuur.2) Het Read More
WOW!
Oorspronklike skrywer onbekend WOW!!!! DIT IS N TREFFENDE WAKE UP Call ‼️‼️‼️ Die werknemers van ‘n groot maatskappy het teruggekeer van hul ete breek en by die ingangs portaal van die kantore is hulle begroet deur ‘n kennisgewing wat lees:“Die persoon wat jou die meeste verhinder het om te groei in die onderneming, is gister oorlede. Ons nooi jou uit Read More
Kaapse Camino
Die Kaapse Camino is eintlik bekend as die Cape Camino en word vanaf Wellington gestap en mens kan sommer dae aaneen stap. Die oorspronklike roete is vanaf Wellington tot by Aurora en van daar is die stappers vervoer na Constantia waar hulle dan verder gestap het tot by Tafelberg, met ‘n opsionele laaste dag stap na Kampsbaai. Die Weskus roete Read More
Littekens … dag 17 van Lydenstyd 2021
EK WEET NIE WIE VIR DIE ONDERSTAANDE SKRIFFEL EN FOTO KREDIET MOET KRY NIE, maar op dag 17 van Lydenstyd 2021 sê Vader vir ons dat Hy ons nooit ooit sal laat los nie. Ek deel dit dus graag … in die hoop dat dit vir JOU iets sal beteken vandag. ‘n Paar jaar gelede, op ‘n warm somersdag in Read More
Lydenstyd 2021 uitdaging
Lees ook gerus my Engelse skriffel met vrae en antwoorde rondom Lyndenstyd hier. Hierdie idee het ek ‘n paar jaar gelede gesien en gedink dis nogals ‘n baie oulike idee om te volg tydens Lyndenstyd. Sit elke dag iets in die sak wat jy nie meer gebruik nie en wat nog deur iemand anders gebruik kan word. En aan die Read More
Tuisonderrig
Gedurende die laaste paar dae het daar op verskeie plekke op Facebook en ander sosiale media platforms gesprekke plaasgevind rondom tuisonderrig. Sedert my seun in laerskool was, was daar verskeie mense van wie ek gehoor het wat hulle kinders tuisonderrig het. Op laerskool is dit seker makliker om dit te doen as op hoërskool, maar ek het nog nooit daarvoor Read More
You may have fallen, but …
… you can always get up. You could have made mistakes, but you can always correct it. You might have trusted too much. You might have given too much of yourself, but you can always get up. PS: But please, never ever be the one to make others fall! Karma is a bitch!
Klub 99
Skrywer: Onbekend Eendag lank, lank gelede was daar ’n koning wat ten spyte van sy luukse lewenswyse nooit gelukkig of tevrede was nie. Op ’n dag kom hy een van sy onderdane teë wat vrolik sing terwyl hy sy werk verrig. Dit het die koning vreeslik gefassineer. Hoekom was hy, die opper heerser van die koninkryk so ongelukkig en mismoedig, Read More